Klei word in die meeste lande aangetref en daar is reeds in die prehistoriese tyd vasgestel dat die eienskappe van die klei verander wanneer dit in die son, 'n oop vuur of 'n oond gebak word. Aanvanklik is Japanse voorbeelde nagevolg en voorwerpe is later in die Rococo-styl versier. Benewens serviese is talle beeldjies wat in verskillende kleure